Motors

Alida op pad met ‘n Pajero

Ja daar is iets soos geniet-wiele. Vir elkeen beteken dit iets anders maar in ons gesin beteken dit meestal woema vir die bulte, genoeg pakplek, sitplekke wat jou rug goed ondersteun en 4 x 4-eienskappe, want ons  is elke nou en dan lus vir ‘n bietjie boendoe-ry. Toe die kans kom om die Pajero te bestuur, val ons in die pad. 

Lees verder