Kim Kardashian FOTO Instagram / @kimkardashian
Modestories

Wat dra jy daar, Kim?!

Die koningin van selfies Kim Kardashian dra graag deursigtige nommers na glansgeleenthede. En by die onlangse Fashion Los Angeles-toekennings was dit weer so. Maar dié keer was daar gemengde gevoelens oor die rok. Die Amerikaanse skinderbek-blogger Perez Hilton het Kim se Givenchy-rok as ’n …

Lees verder