Kos

Prego-broodrolletjies

’n Lekker maaltyd terwyl jy rugby op TV kyk. Die steakrolletjies word met ’n geurige tamatiesous geëet. Jy kan die tamatie-peri-peri-sous ook saam met hoender eet. Tamatie-peri-peri-sous genoeg vir 600 ml • 6 groot ryp tamaties, in blokke gesny • …

Lees verder