Ongebakte sjokoladetert
Nagereg

Ongebakte sjokoladetert

Die Franse gebruik sjokolade-ganache – ’n mengsel van room en sjokolade – om truffels te maak of koeke te versier. Vir dié ongebakte sjokoladetert gebruik ons dit as vulsel. Dekadent! Maak 1 groot tert KORS • 1 pakkie (200 g) Marie-koekies, fyngemaak • …

Lees verder