Gesond

Mites oor borskanker: deel 2

Oktober is borskankerbewustheidsmaand en met soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die internet, is dit dikwels moeilik om feit en verdigsel oor borskanker van mekaar te onderskei. Prof. Justus Apffelstaedt, medeprofessor by die Universiteit Stellenbosch en hoof van die Tygerberg-hospitaal se borskliniek, gee antwoorde. …

Lees verder