Gesond

Pasop vir ’n avokado

Het jy al van “avokado-hand” gehoor? Hierdie besering word weekliks by hospitale aangemeld. Lees hier hoe jy dit kan vermy: “Avokado-hand” is ’n term wat dokters deesdae gebruik om handbeserings te beskryf wat opgedoen is terwyl mense avokados sny. Hierdie …

Lees verder
Drankies

Pomelo-blos

’n Verfrissende skemerdrankie wat jy vinnig aanmekaarslaan met brandewyn uit jou kas.  • 1 deel brandewyn • 2 dele pomelosap • suiker na smaak • 1 deel sodawater • sitrusskywe Meng brandewyn, pomelosap en suiker. Roer tot suiker opgelos het. Skink …

Lees verder