Dekorstories

Goed, beter, hortjies

Soek jy ’n slim oplossing vir vensters en deure wat veiligheid bied en boonop bydra tot die voorkoms van jou huis? Hier’s dalk net die ding vir jou … Sekuriteit en styl is sinoniem met ShutterGuard®-aluminium-veiligheidshortjies. Die hortjies is beskikbaar in vyf standaard-kleure, …

Lees verder