2011 Wêreldbeker-rugby
-
Toks ’n tjops-resep: Boerewors-sosaties
SARIE September 2011
Deur Ashleigh Milne
-
Toks ’n tjops-resep: Beesstert-potjie
SARIE September 2011 | Kommentaar: 1
Deur Ashleigh Milne
-
Oud-Springbokke verklap geheime oor mekaar
SARIE Oktober 2011
Kobus Wiese en Balie Swart verklap 'n paar geheime oor mekaar...
-
Rugby-ontbyt! Ontbytpasteie in 'n bord
SARIE KOS Augustus / September 2011
Die lekker van hierdie gereg is dat jy vir elke ou sy eie pastei in ’n bord bak. Jy kan die pasteie al die vorige aand aanmekaarsit en die oggend net voor die wedstryd in die oond sit.
-
Rugby-ontbyt! Biltong-en-cheddarkaas-quiche
SARIE KOS Augustus / September 2011
Biltong en rugby is mos beste maats. Hierdie quiche sal ’n gunsteling word.
-
Pierre Spies oor sukses, nederlae, glorie en teleurstellings
SARIE September 2011 | Kommentaar: 1
Vandag (Vrydag 9 September 2011) is die groot dag waarvoor menigte rugby-ondersteuners al vir vier jaar wag. Die afskop van die Wêreldbeker-rugby. Pierre Spies gesels oor die teleurstelling toe hy nie saam kon gaan na die vorige Wêreldbeker toe nie.
-
Rugby-ontbyt! Boereworsrolle met vinnige smoor
SARIE KOS Augustus / September 2011
Die reuk van boerewors wat braai, laat my altyd aan rugby dink. Hier is ’n maklike smoorresep wat regtig lekker is saam met enige boereworsrol.
-
Bekende SA groep saam met Bokke na Nieu-Seeland
SARIE KOS Junie/Julie 2011
Die Heuwels Fantasties is die offisiële kunste-ambassadeurs vir SA by vanjaar se Wêreldbeker.





















Kry jou SARIE oral, enige tyd