FOTO: Facebook  Elizma Theron

FOTO: Facebook Elizma Theron

Bekendes

Elizma Theron se nuutste babafoto

Dit lyk of Eli-zé reeds daarvan hou om NJ se ousus te wees. Sy het vir haar ma, Elizma, en haar pasgebore boetie in die hosptiaal gaan kuier. Elizma het ’n paar foto’s op sosiale media gedeel. 

“Raai wie het haar boetie vir die eerste keer ontmoet? Dit was liefde met die eerste oogopslag!” het Elizma op Facebook geskryf.

Kleine NJ is verlede Donderdag gebore.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Lees nou