FOTO: Nelis Engelbrecht Photography

FOTO: Nelis Engelbrecht Photography

Bekendes

Emo gaan weer pa word!

Die Afrikaanse sanger Emo Adams en sy vrou, Michelle Gildenhuys, is weer swanger!

Hul eersteling, Kader Zayn, is verlede jaar Julie gebore. Dis nog nie seker of hy ’n boetie of sussie gaan kry nie.

Hy het die nuus só op Facebook gebreek:

Screen Shot 2016-09-01 at 4.39.08 PM

FOTO Facebook

Baie geluk, julle!