FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Bekendes

FOTO: Aktrise Diaan Lawrenson se Thomas (3) verjaar

Die aktrise, Diaan Lawrenson, se jongste, Thomas, verjaar vandag. En pa Jody Abrahams het vir dié 3-jarige ’n verjaarsdagkoek gebak.

Diaan het die oulike foto met SARIE.com gedeel.

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Jody het die karakter, Toothless, van die How To Train Your Dragon-films, gebak. En dit klink of Thomas in sy noppies was met dié verjaarsdagkoek.

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Die paartjie is in 2014 getroud en het ook ’n dogtertjie, Olivia (5).

FOTO'S: Dennis du Plooy en Phyllis Green

FOTO’S: Dennis du Plooy en Phyllis Green

Diaan en Olivia FOTO: Phyllis Green

Diaan en Olivia
FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green / Dennis Du Plooy

FOTO: Phyllis Green / Dennis Du Plooy

In ligte luim tydens die fotosessie in die kerk. FOTO: Phyllis Green

In ligte luim tydens die fotosessie in die kerk.
FOTO: Phyllis Green

Aitsa, Jody, maar jy ken jou storie!

Lees nou