FOTO:Daily Mail The Daily Mail

FOTO:Daily Mail The Daily Mail

Bekendes

FOTO: Patrick Dempsey se nuwe voorkoms

Patrick Dempsey wys sy nuwe voorkoms op die voorblad van Modern Luxury Manhattan tydskrif.

Volgens The Daily Mail het die 48-jarige Grey’s-akteur ’n nuwe grys strook in sy hare gewys op die voorblad van die Amerikaanse leefstyl tydskrif Modern Luxury Manhattan. In die artikel waar Patrick onder andere oor sy persoonlike lewe praat is daar verskeie foto’s van dié nuwe voorkoms.

FOTO:Daily Mail The Daily Mail

FOTO:Daily Mail The Daily Mail

Dit laat ons wonder of hy dalk nou ook by die silver fox-klub aangesluit het. En, laat hierdie titseltjie grys ons met die vraag – hou jy van ’n man wat nog sy natuurlike haarkleur het, ’n bietjie grys is, of heeltemaal grys is?

Nog silver fox-klublede…

George Clooney

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

 Brad Pitt

 

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Dawid Minnaar

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Janez Vermeiren

Bron: The Daily Mail