Bekendes

FOTO’S: Bekendes wys slaapkamerfoto’s

Ooit gewonder hoe jou gunsteling-glanspersoonlikhede lyk as hulle soggens wakker word? Bekendes soos Paris Hilton, Nigella Lawson, Jeremy Clarkson, Stephen Fry, Noami Campbell en Natalie Imbruglia het die internet aan die gons met hul #WakeUpCall selfies. 

Celebs, veral die vroue, is in die algemeen bekend vir hul perfekte voorkoms. Maar nou daag ‘n nuwe internet-veldtog bekendes uit om foto’s van hul ware self met hul aanhangers te deel, berig Company Magazine.

Loading

#WAKEUPCALL Text SYRIA to 70007 (& donate £5). It’s for the 6.5 Million Syrian children effected by conflict (via #UNICEF). Post a photo or video of yourself when you wake up, and pass this message.

View on Instagram

Unicef (Verenigde Nasies se Kinderfonds) het die bewusmakingsveldtog begin ten bate van slagoffers van die oorlog in Sirië. Elke bekende moet geld skenk en ‘n mede-bekende nomineer voordat hy/sy dié foto’s van wakker-word-oomblikke deel.  

Nog bekendes se slaapkamerfoto’s:

 Paris Hilton

Loading

 

#WAKEUPCALL Donate at www.wakeupcall.org.uk I nominate @ChristinaMilian @MuvaRosebud & @ChanelWestCoast. Post a photo or video of yourself when you wake up & pass on #UNICEF View on Instagram

 

Nigella Lawson

 

Jeremy Clarkson

Stephen Fry

 

Natalie Imbruglia

Loading

 

Thanks @noahdevereux Thanks Noah Deveroux #wakeupcall text SYRIA to 70007 (to donate £5) or www.wakeupcall.org.uk ( take a video/pic first thing and nominate 3others) I nominate @kylieminogue @1jessicahart @hugh_sheridan View on Instagram

Bron:Company Magazine