Bekendes

FOTO’S: Die nuus wat die wêreld laat rou het

Mense van regoor die wêreld het gereageer op die nuus dat oud-president Nelson Mandela gister 5 Desember 2013 om 20h50 by sy huis in Houghton heengegaan het.

Op sosiale media was dit veral die foto’s van oraloor wat die verbeelding aangegryp het, en dié dag van rou die beste kon uitbeeld. Hier is ‘n paar:

tribute

 Zapiro se skets

zapiro

hande

soweto

new24

Ryk Neethling het dié foto van die Mandela-standbeeld uit Londen getwiet

madiba4

Beeld-joernalis Marida Fitzpatrick is in Qunu: @MaridaFitz Tien ure en 1000 km later is ons uiteindelik in Qunu

Qunu

‘n Koek wat die mense van Charly’s Bakery in Kaapstad vir Madiba gemaak het

chalys'

Jerm se strokiesprent

madiba-obituary (1)

eifel cityhall charleys adriaan

Die SARIE.com-span was in die Kaapse middestad

(vandag 6 Desember) en het die gebedsdiens by die St. George-katedraal bygewoon.

IMG_5253 IMG_5255