Het jy gehoor?
-
VIDEO: Jennifer Aniston se kêrel 'breakdance' vir haar op TV
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Justin Theroux, die man aan Jennifer Aniston se sy, wys sy dansvaardighede vir sy geliefde op die The Ellen DeGeneres Show. Kom kyk!
-
"Die lewe begin op 50" - Susan Beyers
SARIE Maart 2012
'Dis vir my so 'n lekker tyd van my lewe,' sê aktrise Susan Beyers.
-
Prinses Caroline se seun na hospitaal geneem
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 3
Pierre Casiraghi, seun van Monaco se Prinses Caroline, moes hospitaalbehandeling in New York ontvang ná 'n vuisgeveg in 'n nagklub.
-
Oscar-bekroonde aktrise besig om sig te verloor
SARIE KOS Feb/Mrt 2012
Dame Judi Dench (77) se sig het al só verswak dat sy sukkel om haar woorde te lees en gesigte te herken. Sy ly aan makulêre degenerasie, 'n toestand waar 'n mens se sentrale visie oor tyd verswak
-
Internasionale haarkapper deel lekker haar-geheime
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Die bekende Britse haarkapper Lee Stafford was onlangs in SA om sy nuwe reeks haarprodukte bekend te stel. Hy deel van sy geheime.
-
Kan-jy-glo-Hollywood-oormaaksessies
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 8
Dié jaar se Oscar-benoemingslys is vol rolle waarvoor die akteurs 'n totale oormaaksessie moet deurgaan.Dié 3 staan veral uit. Raai wie skuil agter dié grimering?
-
Oprah gaan dalk weer in 'n fliek speel
SARIE Februarie 2012
Sy's die beroemde kletskoningin en ons onthou haar vir daardie Oscar-benoemde rol in The Colour Purple (1985). Maar dit lyk asof Oprah Winfrey moontlik gaan terugkeer na die silwerdoek. Só berig India Today
-
Jack Parow se modelmeisie verklap haar skoonheidsgeheime
SARIE Maart 2012
Swanger top-model Jenna Pietersen deel haar mooibly-geheime. Haar kêrel, Jack Parow, noem haar nie verniet darling face nie.

















Kry jou SARIE oral, enige tyd