FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

Bobby van Jaarsveld verjaar PLUS 10 kere wat hy ons knieë lam gemaak het

Vandag is Bobby van Jaarsveld se 28ste verjaarsdag. Hy is nie verniet een van Afrikaans se groot lieflinge nie. Dié sanger en akteur maak gereeld ons knieë lam …

Karlien van Jaarsveld het dié foto op sosiale media gedeel om haar broer geluk te wens.

My boetie @bobbyvanjaarsveld verjaar!!!!! He’s gettin old man… #42 is nie grappies nie

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Hier is 10 Bobby-oomblikke spesiaal vir jou!

10) Hollywood-glimlag

Toe hy saam met sy vrou, Annetjie, in Hollywood-glans by die première van As jy sing opgedaag het …

Bobby van Jaarsveld GIF Annatjie As jy Sing

9) Bok vir sports

Toe hy dié vreemde haarstyl soos ’n wafferse Brad Pitt beproef het

FOTO: Twitter (@bobbyvjaarsveld)

FOTO: Twitter (@bobbyvjaarsveld)

8) Top Gun

Daar was ook dié selfie wat hy in ’n helikopter geneem het wat ons herinner het aan Tom Cruise in Top Gun

FOTO: Twitter (@bobbyvjaarsveld)

FOTO: Twitter (@bobbyvjaarsveld)

7) Sexy akteur

Wie sal die nerdy Stefan Conradie in As jy sing vergeet?

Bobby as mnr. Conradie in 'As jy sing'

Bobby as mnr. Conradie in ‘As jy sing’

6) Sexy bril

En veral toe meneer Conradie sy bril afhaal …

Bobby van Jaarsveld Leah As jy SIng GIF

5) Sy aanhangers

En toe sy aanhangers sy gesig op dié gorter as lewensgroot-plakkaat gedruk het!

FOTO: Twitter (@Christinekruge7)

FOTO: Twitter (@Christinekruge7)

Want wie wil nié elke dag na ’n lewensgroot-foto van Bobby kyk nie?

4) As hy sing …

3) Daai spiere!

Die keer toe hy Adele se “Rolling in the deep” op JacarandaFM gesing het

En die ateljee nóg warmer gemaak het …

FOTO: Twitter

Videogreep: YouTube

2) Gawe kleinboet

Ook toe hy ’n goeie kleinboet was en suster Karlien se tweeling opgepas het

FOTO: Instagram (@karlienvanjaarsveld)

FOTO: Instagram (@karlienvanjaarsveld)

1) Beste pa!

Hy’s ’n goeie en betrokke pa vir Leben en Sion

Bobby se “Een vir een” musiekvideo is twee dae gelede bekend gestel en is alreeds amper 27 000 keer gekyk. 

Lees ook 

Bobby van Jaarsveld se sakebesluit + sy vyf fiksheidswenke

Werk Bobby van Jaarsveld se pick-up lines?

Bobby van Jaarsveld op SARIE se Desember-voorblad