FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

10 stylvolle rooitapytrokke PLUS Gwyneth Paltrow se plan vir dáái pienk rok

Die Oscar-bekroonde aktrise Gwyneth Paltrow bewaar van haar gunsteling-uitrustings vir haar 11-jarige dogter, Apple, berig People

Onder dié items is die ikoniese babapienk Ralph Lauren-rok, wat sy na die 1999 Oscar-toekennings gedra het. Die 43-jarige blondine meen Apple kan ’n paar veranderings aan dié pragskepping aanbring en eendag na haar skooldans dra.

Gwyneth is op dié aand in 1999 as Beste Aktrise gekroon vir haar rol in Shakespeare in Love.

Volgens Harper’s Bazaar val dié 9 skeppings ook onder die stylvolste rooitapyt-rokke

Charlize Theron

Lupita Nyong’o

Kate Hudson

Michelle Williams

Eva Mendes

Emma Stone

Meryl Streep

Helen Mirren

Julianne Moore

Lees volledige lys hier

Bronne: People en Harper’s Bazaar

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!