SARIE Desember 2014 uitgawe. Foto: Henk Hattingh

SARIE Desember 2014 uitgawe. Foto: Henk Hattingh

Het jy gehoor?

Die gewildste Kersliedjies vir 2015

Mariah Carey se “All I Want For Christmas Is You” was vir lank die feesliedjie wat die meeste gespeel is oor die Kersseisoen. Dít is nou onttroon deur The Shins se 2012-weergawe van Paul McCartney se “Wonderful Christmastime”, berig E! Online.

PlayNetwork het ’n lys saamgestel van die Kersliedjies wat die meeste in Amerikaanse winkels vanjaar gehoor word. Julia Cummings van PlayNetwork sê die meeste van die liedjies op die lys is ou, bekende treffers waarby mense van verskillende rasse, klasse en ouderdomme aanklank vind.

Hier is van die bekende liedjies op hul lys. 

Ons wonder waar is Boney M. op dié lys?

Wat is jou gunsteling- Afrikaanse Kersliedjie?

Ons het hierdie speellys op YouTube gevind:

Bronne: E! Online en Play Network

Lees ook

ZZZ

Lees meer hier!