‘Diepe waters’ se Thandi vertel: ‘Sy wil die wêreld ’n beter plek maak’
‘Diepe waters’ se Thandi is iemand wat vinnig-vinnig haar merk gemaak het. Sy is ambisieus en wil elke uitdaging wat oor haar pad kom, oorwin.