coricraft_voucher_f_sarie
Het jy gehoor?

12,5% afslag by Coricraft!

Kry jou Junie-uitgawe van SARIE
(vanaf 4 Mei te koop) vir ‘n spesiale
afslag-koepon van Coricraft. Kry hiermee
afslag van 12,5% op enige aankope by
Coricraft tussen 4 Mei en 21 Julie 2009.

DEELNEMENDE WINKELS

GAUTENG: Boksburg, Centurion, Fourways, Menlyn, Montana, Morning View, Sandton

MPUMALANGA: Nelspruit

NOORDWES: Rustenburg

VRYSTAAT: Bloemfontein

WES-KAAP: Blue Route, Canal Walk, Soutrivier, Somerset-Wes, Tygervallei

OOS-KAAP: Port Elizabeth

Indien daar nie ‘n winkel naby jou is nie, kan jy telefonies bestel.
Skakel 086 111 4779 vir inligting (afslag sluit versendingskoste uit).

Besoek www.coricraft.co.za vir jou naaste winkel.


* Slegs een bewys per leser per aankoop

Terme en voorwaardes

Die afslag is slegs geldig op nuwe bestellings en indien goedere binne die afsnydatum bestel word, alhoewel dit moontlik ná 21 Julie afgelewer kan word.
Slegs een koopbewys mag per besoek gebruik word. Die aanbod sluit ander spesiale aanbiedinge en promosies uit.