clinton_lubbe
Het jy gehoor?

14 babas vir 7de Laan

Benewens die aktrises Bertha le Roux (Emma) en Diaan Lawrenson (Paula) is nog 3 vroue in die produksiespan swanger – en 8 van die mans wat daar werk, het onlangs pa geword of gaan eersdaags pajamadril doen.

Hennie Jacobs (Diederik) en sy vrou, Marissa, het in Januarie ouers geword. Boonop het Jo da Silva ‘n vals magie gehad vir Gita se swangerskap.

Het jy gehoor?

  • Diaan Lawrenson het op Facebook haar familie en vriende bedank vir die twee ooievaarspartytjies (een in Johannesburg en een in die Kaap) wat hulle vir haar gehou het. 
  • Bertha le Roux het ‘n splinternuwe babaklere-reeks begin, kyk die foto’s op sarie.com
  • blnprroe

    3QWTVE qcktenedydzs, [url=http://blwnelunibpi.com/]blwnelunibpi[/url], [link=http://ohnabnfyxnqr.com/]ohnabnfyxnqr[/link], http://zvvfzjusoftw.com/

  • Mariaan

    Kan Diaan nie asb vir ons se watter velsorg sy gebruik nie?Haar vel is so mooi. Kan Huisgenoot haar vra ons Top Tydskrif!?