Brad Pitt en Angelina Jolie FOTO Bryan Crowe / ©A.M.P.A.S

Het jy gehoor?

2016: Dié paartjies se paadjies het geskei

Vanjaar het talle paartjies besluit om die handdoek in te gooi. Ja, ou Hollywood het nie ’n goeie jaar beleef in die departement van liefde nie.

Gelukkig is daar twee paartjies wat ons steeds in liefde laat glo – dink Chrissy Teigen & John Legend en Channing Tatum & Jenna Dewan Tatum.

Party bekendes se hartseer nuus het ons geskok #Brangelina. Ander bekendes het ons verras dat hulle so lank ’n paartjie was.

via GIPHY

Hier’s die paartjies wat hul verhoudings beëindig het:

Angelina Jolie en Brad Pitt – 12 jaar saam

Kat Dennings en Josh Groban – 2 jaar saam

Taylor Swift en Calvin Harris – 15 maande saam

Taylor Swift en Tom Hiddleston – 3 maande saam

FOTO Instagram @1027kiisfm

FOTO Instagram @1027kiisfm

Lady Gaga en Taylor Kinney – 5 jaar saam

Joshua Jackson en Diane Kruger – 10 jaar saam

Anne-Marie Duff en James McAvoy – 10 jaar saam

Kirsten Dunst en Garrett Hedlund – 4 jaar saam

Summer Phoenix en Casey Affleck – 16 jaar saam

Peter Facinelli en Jaimie Alexander – 4 jaar saam

Nina Dobrev en Austin Stowell – 7 maande saam

Naiyana Garth en Idris Elba – 3 jaar saam

Lea Michele en Matthew Paetz – 2 jaar saam

Drew Barrymore en Will Kopelman – 4 jaar saam

Sami Miró en Zac Efron – 2 jaar saam

Johnny Depp en Amber Heard – 4 jaar saam

Wilmer Valderrama en Demi Lovato – 6 jaar saam

Dennis en Kimberly Quaid – 12 jaar saam

Vanilla Ice en Laura Van Winkle – 20 jaar

Tobey Maguire en sy vrou, Jennifer Meyer – 9 jaar saam

Kate Beckinsale en Len Wiseman – 12 jaar saam

Liev Schreiber en Naomi Watts – 11 jaar

Bella Hadid en The Weekend – 1 jaar

Mariah Carey en James Packer – Minder as een jaar

Ozzy en Sharon Osbourne – 33 jaar saam

Ai, die (Hollywood) liefde.

via GIPHY

Lees nou

Channing Tatum die nuwe Daryl Hannah

Jare saam, trou – en dan skei ons

Geskei maar ek’s oukei