Het jy gehoor?

FOTO’S: Sexy lang manshaarstyle

Deesdae sien ons al hoe meer mans wat weer langer hare dra – van Jared Leto wat ’n vlegsel by die Golden Globes gedra het tot ons eie Armand Aucamp wat sy hare nou laat uitgroei.

Schwarzkopf noem ook dat lang hare vir mans gróót gaan wees in 2015. Volgens hulle is dié styl rebels en cool – in die atmosfeer van ons tyd.  

Lang hare word tot op die skouer en met ’n middel- of kantpaadjie gedra. Die alternatief is die mun (die man bun).

Die jong Afrikaanse akteur Armand Aucamp (Ballade vir ‘n Enkeling en Almon, Henry) gaan nou sy hare in dié styl groei.

Its coming… #manbun

A photo posted by Armand Aucamp (@armandaucamp) on

Nóg mollas (man-bollas)

Ryder Evans Photography / Via http://thesyllabusforclass.tumblr.com op  BuzzFeed

Ryder Evans Photography / Via http://thesyllabusforclass.tumblr.com op BuzzFeed

tumblr / Via http://boysbunsbeards.tumblr.com op  BuzzFeed

tumblr / Via http://boysbunsbeards.tumblr.com op BuzzFeed

Wat dink jy? Hou jy van ’n man met ’n bietjie meer hare? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Vogue het ook onlangs ’n paar lang manshaarstyle deur die jare identifiseer wat ikonies geword het. Blaai deur ons galery vir dié style.

Mick Jagger, 1964

FOTO: Vogue

Jim Morrison van The Doors, in die 1970’s

Leonardo DiCaprio, 1996

Taylor Kitsch, 2009

Johnny Depp, 2010

Harry Styles, 2013

Brad Pitt, 2013

Keanu Reeves, 2014

Chris Hemsworth, 2014