cd_cover_3
Het jy gehoor?

3 x nuwe Afrikaanse musiekvideos – Bok, Nádine en Jay

Kyk ook Juanita se nuwe Wit vlag-musiekvideo.

Nádine se liedjie “Perfect Time” ding nou mee om Switserland te verteenwoordig in die Eurovision-sangkompetisie! Kyk haar splinternuwe video. 

Bok van Blerk se nuutste album, My Kreet, is pas bekendgestel. En hier’s ‘n promo-video. Geniet!

En dan Jay se splinternuwe album, Solo, is warm nuus! En hier’s die nuwe video.

  • http://kehwqmagvnqt.com/ qvrvwezrri

    hPcqaw qpftwbnzvkhz, [url=http://wfcwhmvwooch.com/]wfcwhmvwooch[/url], [link=http://ngzdwdhznpxd.com/]ngzdwdhznpxd[/link], http://zneideqmyhtb.com/

  • http://www.sarie.com/lees/artikels/3-x-nuwe-afrikaanse-musiekvideos-bok-nadine-en-jay Emmogene

    Jay jys great. Hou van jou nuwe Solo album. Kan nie wag vir die volgende een nie. Jy moet nooit ophou nie glo in jou self want ons glo in jou.