Agter die skerms FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

4 Dinge wat jy nie van Diaan geweet het nie PLUS agter-die-skerm-foto’s

Die baie gewilde 7de Laan-aktrise Diaan Lawrenson, op hierdie maand se SARIE-voorblad, deel ’n paar van haar gunstelinge met ons agter die skerms.

Diaan was beeldskoon in helder pienk geklee vir haar voorblad-fotosessie. Pienk is hierdie jaar se mooiste modekleur en ons het selfs een van die mure in die studio pienk geverf om as agtergrond vir van die foto’s te dien.

*Sien die volledige storie van Diaan en eksklusiewe foto’s van haar troue aan Jody in die Mei-uitgawe van SARIE – op die rakke tot 11 Mei.

Wat is altyd in jou handsak?

“Ek kan nie by die huis uit sonder wet wipes wat ontsmet nie. Ek haat kieme!”

FOTO: Phyllis Green

Diaan maak reg vir haar fotosessie
FOTO: Phyllis Green

Wat lees jy?

“Ek hou die meeste van spanningsverhale en het pas Trunk Music van Michael
Connelly gelees.”

Michael Connely Trunk Music

Wat beteken bederf vir jou?

“Om tyd deur te bring by ’n spa, veral vir ’n pedikuur en gesigbehandeling.”

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Jou gunsteling parfuum?

“Die vars geur van Davidoff Cool Water bly my gunsteling. Ek glo jy moet parfuum kies wat by jou persoonlikheid pas.”

Davidoff Cool Water

Davidoff Cool Water

Nóg agter-die-skerm-foto’s van Diaan

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Klik hier vir ’n paar eksklusiewe foto’s van Diaan en Jody se troue