FOTO

FOTO

Het jy gehoor?

5 bekendes wat gaan pa word

Die Afrikaanse akteur Tim Theron het onlangs eksklusief aan SARIE.com verklap dat hy vir ’n tweede keer gaan pa word. En die afgelope week het Graeme Smith bevestig dat hy vir ’n derde keer gaan pa word, berig You.

Hier is ander Hollywood-bekendes wat binnekort gaan pajamadril doen:

1. Mick Jagger, musikant

Op 72 gaan die hoofsanger van The Rolling Stones vir ’n 8ste keer pa word! Hy en Melanie Hamrick (44) verwag hul eerste kind saam.

 

2. Adam Levine, akteur

Die hoofsanger van Maroon 5 en sy Namibiese modelvrou, Behati Prinsloo, verwag hul eersteling.

Week 20 and I’m finally popping! #impregnanttoo

A photo posted by Adam Levine (@adamlevine) on

 

3. Ryan Reynolds, akteur

Vir ’n tweede keer gaan die pragtige akteurspaartjie Ryan Reynolds en Blake Lively ouers word.

 

4. Jason Sudeikis, akteur

Die akteur Jason Sudeikis en sy meisie, Olivia Wilde, het reeds ’n seuntjie en verwag hul tweede kind later vanjaar.

 

5. Ashton Kutcher, akteur

Ashton en die aktrise Mila Kunis is swanger met hul tweede kind.

Lees nou

Gwyneth Paltrow gaan weer trou

Goue swemmers: Chad le Clos en Michael Phelps