FOTO Gallo Images/Getty Images

FOTO Gallo Images/Getty Images

Het jy gehoor?

5 foto’s van prins Harry se vaderlike instink

Ons is mal oor die 31-jarige rooikopprins. En prins Harry het die naweek dieper in ons hart gekruip toe hy met sy niggie Zara se jongste gespeel het. 

Die foto wys hoe prins Harry Zara Phillips en Mike Tindall se 2-jarige, Mia, kielie dat sy lag.

Dis nie die eerste keer dat prins Harry wys hy sal ’n goeie pa wees nie. Kyk net dié foto’s!

By die opening van die Invictus Spele vanjaar 

Toe Harry verlede jaar SA besoek het

En saam met kinders rugby en sokker gespeel het

Saam met kinders in Rio in 2012

Bronne: Daily Mail en People 

Lees nou

Prins Harry onthou sy ma by pretpark

FOTO’S: Prins Harry kuier by Barack en Michelle Obama

Koningin Elizabeth “amptelik” 90