FOTO Gallo Images / Getty Images

FOTO Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

5 gunsteling-blondines uit Hollywood

Beeldskoon, talentvol en sexy! Dié vyf blondines, uit die hart van Hollywood, is beslis van ons gunstelinge.

Nes die kleur van jou hare ’n uitrusting kan komplimenteer, kan jou uitrusting jou haarkleur mooi beklemtoon. Vir blondines is daar 5 kleure wat perfek werk! Lees meer hier.

Hier’s 5 van ons gunsteling-blondines

5. Michelle Williams

4. Jennifer Lawrence 

3. Cate Blanchett

2. Blake Lively

1. Charlize Theron

Voel jy ook lus om jou hare platinumblond te kleur? Daar’s 6 dinge wat jy móét weet. Lees meer hier.

Lees nou

Rihanna is blond!

Pas jou haarkleur? Vind met dié truuk uit

Groot stap na platinumblond – dít moet jy weet