FOTO: Instagram @aliciavikanderdaily

Het jy gehoor?

5 gunsteling-donkerkoppe in Hollywood

Hulle is beeldskoon, inspireer ons en is talentvol. Ja, dié vyf donkerkoppe van Hollywood bly maar van ons gunstelinge.

Selfvertroue is die mooiste element van vrouwees. Maar daar is niks beter as om fantasties te voel oor hóé jy lyk en wát jy aan het nie, mits jy dit vir jouself doen – natuurlik! En die volgende kleure is treffers vir brunette. Lees meer hier.

Hier’s 5 van ons gunsteling-donkerkoppe

5. Anne Hathaway

4. Penélope Cruz

3. Lupita Nyong’o

2. Natalie Portman

1. Alicia Vikander

Om uit te vind wie ons gunsteling-rooikoppe is, klik hier.

Lees nou

Christia Visser: My top-skoonheidswenke

Jy grimeer soos Kate Middleton!

Dié 5 kleure laat donkerkoppe fantasties lyk