Konstitusionele hof: Onteiende Zim-boere mag nie eis nie
Onteiende Zimbabwiese boere en -maatskappye sal nie kan voortgaan met ’n voorgenome skadevergoedingseis van R2 miljard teen pres. Cyril Ramaphosa en die Suid-Afrikaanse regering nie.