Dakota Johnson FOTO: Mark Suban / ©A.M.P.A.S.

Dakota Johnson FOTO: Mark Suban / ©A.M.P.A.S.

Het jy gehoor?

50 Shades-aktrise se nuwe haarstyl

Dakota Johnson het haar hare afgesny en spog nou met ’n kórt bob.

Die 25-jarige aktrise, wat bekend is vir haar rol in die veelbesproke 50 Shades of Grey, is die eerste keer in New York gesien met haar nuwe haarstyl.

In die Mei-uitgawe van SARIE, wat tans op die rakke is, vertel ons hoe om ’n kórt bob te versorg.

 

Hou jy van Dakota se kort hare?

  • Ja
  • Nee