FOTO: via  Marijke Willems

FOTO: via Marijke Willems

Het jy gehoor?

7 Redes waarom Brümilda van Rensburg een van SA se stylvolste vroue is

SARIE.com het vroeër die week ’n lys van sexy celebs bo 50 gemaak. En ons het vergeet om vir die legendariese aktrise Brümilda van Rensburg in te sluit!

Hier is 7 foto’s wat bewys waarom sy op dié lys hoort.

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

Jy laat op 55 steeds die koppe draai. Wat beteken vrouwees vir jou? 

Sensualiteit is vir my belangrik. Ek hou van vroulik aantrek. Ek sal nie sommer ’n rok dra as die materiaal nie soos fluweel op my vel voel nie. Ek versorg my vel met serums en roompies, geniet badsoute. As vrou is ek op my gelukkigste wanneer ek my beste werk lewer en my mense om my gelukkig is.*

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

Sexy celebs ouer as 50 – kyk hier!

*Brümilda was SARIE se Junie-voorbladgesig. Sy het gesels oor ouderdom, botox en haar moeilikste sepierol nóg.