FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

7de Laan se Corné Crous gesels oor reis PLUS haar reisfoto’s saam met nuwe kêrel

Sy’s grootgemaak met die idee dat niks in jou pad staan as jy iets wíl bereik nie. Jy mág waag. Jy móét jou drome nastreef. Jy máák dinge vir jouself gebeur. Dis indrukwekkend, maar dus nie ’n verrassing nie, dat Corné Crous die een dag besluit het sy wíl in die gewilde SABC2-sepie 7de Laan speel, en dit so te sê die volgende dag ’n werklikheid gemaak het.

Ek droom nie, ek werk met ’n plan

‘Voor-op-die-wa’, go-getter, planmaker. Dis immers hoe Corné Crous op 21 die rol van Kim in 7de Laan losgeslaan het en hoe sy sorg vir haar geluk, nou en in die toekoms.

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Marijke Willems

Lees meer in die September-uitgawe van SARIE! Laai dit HIER digitaal af.

VIDEO: Corné en haar kêrel, Brad Devine in Parys

Reisfoto’s

ek neem instant cam pics en koop fridge magnet as souvenir

Corné neem Polaroidfoto’s en koop yskasmagnete as aandenkings van haar reise FOTO: verskaf

ek en my pa in parys

Corné en haar pa, Johann, in Parys

corne en brad in parys

Haar kêrel Brad Devine het saam met haar Parys verken

skivakansie Zell am See

Ski-vakansie by Zell am See in Oostenryk

dune 45 namibie

‘n Namibiese vakansie is nog nie klaar as jy nie die duine uitgeklim het nie!

september corne crous corné kim 7de laanIn die September-uitgawe van SARIE

Die top-10 Voorbladgesig-finaliste is nou SARIE mooi!  Raad vir jou verhouding (praat meer en skei minder) en jou gewig (jou maag is dalk die grootste probleem). Rugby-bok Handré Pollard gesels en ook Vasti Geldenhuys wat saam met Riaan Manser ’n groot oseaan-avontuur aangepak het. PLUS Corné Crous (Kim van 7de Laan) soos jy haar nog nooit gesien het nie!