gita22
Het jy gehoor?

7de Laan se Gita kraam vanaand! Hier’s foto’s

In vanaand (Woensdag 19 Mei) se episode:
“Altus is geskok deur Paula se ontboeseming.  Mandla is opgewonde, maar Xander steeds skepties oor die nuwe koerant.  Vanessa is positief oor die uitstalling.  San-Mari besef hoekom die ouens so nice is met haar & beplan wraak.  Charmaine en Matrone hoor dat Emma haar baba wil laat aanneem.  Gita gaan in kraam.”

Hier’s foto’s van Gita wat in kraam gaan.

  • Lizette

    Finally

  • Lize

    BOOORING!!! IS DAAR WRAGGIES NIE BETER ONDERWERPE WAAROOR SARIE KAN SKRYF NIE.

  • Gesina dJ

    Ek is nie snaaks nie maar Emma lyk of sy amper 9 maande is en Gita kraam al.

  • Hannely

    ek wens so jul wil dit op Kuduclub laat uitsaai…ons kan al die ander programme hier in UK kyk, tot Egoli en die Nuutste soapies. Ek is vir 5mde uit SA uit weg en mis my FAVOURITE soapie!!!!!

  • marthie

    kon ons maar so gelyk het… ek sien nie een van die ‘manne’ is by nie

  • http://www.mweb.co.za leynette van wyk

    dankie tog ek hoop dat alles gaan goed en dat sy die regte besluit sal neem

  • http://www.Sarie.com Paul Pretorius

    Duidelik hardloop die skrywers oor opraak van idees agter die ander aan!7de Laan raak nou rêrig vervelig verby!