FOTO Instagram / @meghan_trainor

FOTO Instagram / @meghan_trainor

Het jy gehoor?

6 treffers van Meghan Trainor wat sy nie self sing nie

Meghan Trainor het bekend geraak ná haar gewilde liedjie “All About That Bass” in 2014 op almal se lippe was. Maar lank voor ons haar geken het as die meisie met die kurwes, was sy ’n suksesvolle liedjieskrywer.

Hier is 6 liedjies uit haar pen wat ander kunstenaars se loopbaan help bou het! Het jy geweet?

1. Fifth Harmony se “Sledgehammer”

2. Jennifer Lopez se “Ain’t Your Mama”

3. Rascal Flatts se “DJ Tonight”

4. Sabrina Carpenter se “Can’t Blame a Girl for Trying”

5. Rascal Flatts se “I Like The Sound Of That”

6. Lauren Alaina se “Road Less Traveled”