FOTO: Instagram/ @katyperry

FOTO: Instagram/ @katyperry

Het jy gehoor?

Rooitapyt-rokke by die ACM-toekennings

Die Oscars van countrymusiek is gister in Las Vegas gehou. En soos altyd het die Academy of Country Music se groot aand nie teleurgestel nie. Dolly Parton het haar treffer “Jolene” saam met die popsanger Katy Perry gesing. En die country-rockster Miranda Lambert, wat voorheen met sanger Blake Shelton getroud was, het met haar nuwe kêrel, Anderson East, op die rooi tapyt verskyn.

lil bit country, lil bit pop! #outdreamingmydreamsonebyone #ILYSMDolly

A photo posted by KATY PERRY (@katyperry) on

Van Miranda Lambert tot Nicole Kidman, hier’s die uitrustings op gister se rooi tapyt.

Nicole Kidman – aktrise

Carrie Underwood – sanger

 Katy Perry – popsanger

Miranda Lambert – sanger

Dolly Parton – sanger

Savannah Chrisley – realiteitster

 Cam – sanger