Het jy gehoor?

Adele in ‘n wasbeeld vasgevang

Dié wasbeeld vang haar in ‘n oomblik by die 2012 Grammy-toekennings vas. ‘Adele’ dra ‘n glansryke swart rok en selfs daardie kenmerkende oogomlyner lyk presies soos ons dit altyd op dié sanger se oë sien.

En wat het sy te sê gehad? “Dit is angswekkend én wonderlik! Ek voel baie emosioneel hieroor. Hulle het selfs my ken reggekry!”

Klik by www.madametussauds.com vir meer

Kry die styl

Midi lace dress Pear shaped earrings