cd_cover
Het jy gehoor?

Voorsmakie van Adeline Mocke se debuut-album

Sy is dinamies, talentvol en beeldskoon, en met dié kombinasie kan haar musiekloopbaan net van krag tot krag gaan.

Stukkies is geskryf deur Adeline en Justin Bergh, en haar aanhangers kan ’n lekker Afrikaanse danstreffer verwag.

Adeline neem tans haar debuut-album op by Mutha Deer Records en dit sal in Maart 2012 beskikbaar wees.

Stukkies kan afgelaai word deur “AM” na 38187 te SMS. (Elke SMS kos R10,00, en bepalings en voorwaardes geld.)

Vir daaglikse nuus oor Adeline gaan like haar Facebook-blad of besoek www.adelinemocke.com