FOTO: Facebook Arno Jordaan

Het jy gehoor?

Adrenalien-junkie Arno Jordaan

Die Afrikaanse sanger en pa Arno Jordaan is nogal lief vir adrenalien-inspuitings!

Arno het ’n valskermsprong gedoen en dié foto’s van sy ervaring op Facebook gedeel. Hy skryf by dat hy op ‘n hoogte van sowat 3 700 m (12 000 voet) uit die vliegtuig gespring het.

FOTO: Facebook  Arno Jordaan

FOTO: Facebook Arno Jordaan

FOTO: Facebook  Arno Jordaan

FOTO: Facebook Arno Jordaan

Wat sê jy? Hou jy van adrenaliensport? Sal jy ooit só iets probeer? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Lees nou