VIDEOGREEP: YouTube

VIDEOGREEP: YouTube

Het jy gehoor?

Advertensie sit ons in Kersfees-bui!

Ons is nog nie in Desember nie, en die Kersfees-advertensies het reeds begin. Maar ons moet erken – dié advertensie vir die Britse winkel John Lewis het ons reeds in die Kers-bui geplaas!

Die seuntjie in die advertensie, Sam, en sy pikkewyn, Monty, is onafskeidbaar. Maar vinnig soek Monty meer uit die lewe – totdat sy wens op Kersoggend bewaarheid word.

* Die advertensie het ook reaksie uit verskeie oorde uitgelok omdat die pikkewyn in die advertensie baie duur is. Dit kan by John Lewis vir £95 (sowat R1 700) gekoop word!

John Lewis

Bron: BT.com