FOTO:  Picture You and Me

FOTO: Picture You and Me

Het jy gehoor?

Afrikaanse sanger Joshua na die reën word pa

Die Afrikaanse sanger Joshua na die reën het pa geword!

Joshua na die reën, oftewel Jacques de Villiers, en sy vrou, Danél, wat in 2012 getroud  is, was baie opgewonde oor die koms van hul eersteling.

En hul pienkvoet word ook in pienk omvou, want dis ’n dogtertjie!

Baie geluk Jacques en Danél!

Joshua het onlangs sy solo-loopbaan begin nadat hy as Jak de Priester en Bobby van Jaarsveld se agtergrondsanger en klavierspeler gewerk het. Hy het vinnig naam gemaak en het vanjaar die Ghoema-toekenning vir beste nuweling en kontemporêre album deur ’n mansanger ontvang.

Só lyk hul babakamer:

FOTO: Instagram @aardskind

FOTO: Instagram @aardskind

FOTO: Instagram @aardskind

FOTO: Instagram @aardskind

Danel tydens haar swangerskap FOTO: Instagram @aardskind

Danél tydens haar swangerskap
FOTO: Instagram @aardskind

Lees ook