Het jy gehoor?

Agter die skerms by MasterChef SA

Verskeie bekendes, onder andere die voormalige mej. SA Amy Kleinhans-Curd en Idols-beoordelaar Randall Abrahams het saam kom partytjie. Lede van die media het ook die kans gekry om ’n paar MasterChef-uitdagings aan te pak. Die wenner van die uitdagings is gekroon as Suid-Afrika se eerste media-MasterChef. Ashley Hayden het weer eens gewys wat in haar steek en het met dié titel weggestap. Ashley het verlede jaar ook een van die episodes van die TV-program Come dine with me gewen en was naaswenner van Survivor SA: Santa Carolina in 2010.

[box:full:red:both]

Kyk uit in jou nuutste uitgawe van SARIE KOS vir ons eie MasterChef, ‘Wil kook, kan kook’

[/box]

Randall AbrahamsCindy Nell-Roberts en Melinda Bam

Ashley HaydenAanbieders van MasterChef SA

  • Marie Hattingh

    Ek kan nie wag vir vanaand nie! Ek glo dit gaan net lekker wees!