Het jy gehoor?

Agter die skerms by Nedine Blom

“Ek is mal oor vroue en hulle inspireer my,” sê Nedine, wat ook die aanbieder van die Christelike joernaalprogram In pas op kykNET was.

Sy vertel die liedjies vir die CD is reeds geskryf en dit word in Junie opgeneem.

Dit is die ideale geskenk om vir jou ma, jou sussie, jou vriendin of enige ander vrou in jou lewe te gee om vir haar te sê jy is lief vir haar.

My inspirasie, my vriendin sal Augustus op die rakke wees.

Kyk hier na agter-die-skerms-foto’s waar Nedine en Dennis East aan die album werk.

  • Elize

    Nadine met Dennis East aan jou sy, is jy beslis op die regte pad!!!!

  • MIONNEKE MOUTON

    EK HET DIE VOORREG GEHAD OM NEDINE SO TWEE WEKE GELEDE TE ONTMOET. WAT N BONDELTJIE- ENERGIE-MENSIE EN INSPIRASIE VIR SO BAIE MENSE. SY STRAAL SOVEEL LIEFDE EN GELUK UIT, MENS KAN SIEN SY’S WAARLIK N KIND VAN DIE HERE. EK HET OOK DIE OGGEND N ANTWOORD OP N VRAAG GEKRY WAARMEE EK SO LANK GEWORSTEL HET. NEDINE, EK WEET VANDAG DIE HERE HET JOU DAAI OGGEND OP MY PAD GEBRING MET N REDE. JY IS N AWESOME MENS!!