Leonardo DiCaprio FOTO: Instagram @theacademy

Het jy gehoor?

Agter die skerms by die Oscars

Met sosiale media kry almal deesdae die geleentheid om te voel asof hulle by enige geleentheid is – en nie net as deel van die gehoor nie, sommer agter die skerms ook. Hierdie is die beste agter-die-skerms-foto’s van die Oscars.

Alle foto’s: The Academy se Twitter– en Instagram-profiel.

(klik op die foto om te vergroot)