Screen Shot 2015-07-21 at 1.19.42 PM
Het jy gehoor?

AGTER DIE SKERMS by die Suzaniël Checkers-advertensie

Jy sal skater van die lag as jy sien hoe Nataniël vir Suzelle giggel tydens die skiet van hul Checkers-advertensie. 

Dit lyk of hulle hope pret gehad het op die stel!

Lees ook