Agter die skerms by Bertha se fotosessie
FOTO: Phyllis Green

Agter die skerms by Bertha se fotosessie FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

Agter die skerms met Bertha le Roux PLUS 4 van haar gunstelinge

 

Ons kuier agter die skerm saam met ons voorbladgesig, 7de Laan-liefling Bertha le Roux, en sy verklap van haar gunstelinge …

 

Betha saam met Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur FOTO: Phyllis Green

Betha saam met Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur
FOTO: Phyllis Green

Bertha se gunsteling ….

… foto’s

Ek kan nie leef sonder foto’s van my kinders op my foon nie.

Bertha le Roux Agter die skerms

… boek

the book thief Bertha le Roux Agter die skermsEk gaan deur fases van lees en dan weer TV-reekse kyk. My gunstelingskrywer is Karen Rose, maar ek was mal oor die boek The Book Thief deur Markus Zusak. Sover dit TV-reekse betref, is ek maar ’n Glee- en Grey’s Anatomy-meisie.

 

 

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

… drome

“Ek sal baie graag in ’n geskiedkundige stuk wil speel, iets soos Downton Abbey. Ek was mal oor die reeks.”

Downton abbey wallpaper Bertha le Roux Agter die skerms

… bederf

“Ek bederf myself met ’n DMK-gesigbehandeling. My lyf skilfer ek in die stort af met Mineral Sea Salt.”

acumasque_60ml

DMK Alpha Acu Masque for Oily or Blemish Prone Skin (R391). Skakel 011 262 6120

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Blaai deur dié galery vir nóg agter-die-skerm-foto’s van Bertha se voorblad-fotosessie

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

En die finale produk

Bertha le Roux Julie 2014 jul july