FOTO Werner Botha van Plastiek

FOTO Werner Botha van Plastiek

Het jy gehoor?

Agter die skerms op die Sy klink soos lente-stel – Deel 2

SARIE se styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé, het onlangs op die stel van Sy klink soos lente gaan kuier en die akteurs en filmspan het besluit om vir SARIE.com-lesers ’n agter-die-skerms-kykie na die film te gee.

Die akteurs en filmspan moes vir weke deurnag van 17:00 – 05:00 skiet en het intussen klaar verfilm.

Sy Klink Soos Lente is ’n eiesoortige romantiese komedie. ’n Motorwerktuigkundige loop sy baas se dogter in ’n kroeg raak. Onkant gevang deur haar sjarme, vertel hy haar hy’s in ’n band. Hy en sy vriende van die werkswinkel is dan natuurlik genoodsaak om werklik ’n band te begin in ’n poging om haar hart te wen.

Groot name soos Amalia Uys, Stiaan Smith, Bennie Fourie, Wilson Dunster, James Cunningham, Darren Kelfkens, Bouwer Bosch en Tina Kruger is in die rolverdeling.

SARIE is ’n trotse mediavennoot van Sy Klink Soos Lente.

Kyk na Bouwer Bosch se sneak peek.

Stiaan Smith op die stel van Sy klink soos lente


Pietie Beyers


David Louw


Waldemar Coetsee

Lees DEEL 1 hier