Het jy gehoor?

Agter die skerms saam met Mannetjies Roux

In die nuutste SARIE KOS, wat van vandag af op die rak is, het Herman saam met die rugbylegende Mannetjies Roux, en -spelers Werner Kok en Juandré Kruger gekuier om bietjie rugby-inspirasie te kry voor die Wêreldbeker later vanjaar. 

Hier is ’n kykie agter die skerms tydens hul fotosessie

Die pragtige plek waar die fotosessie gehou is
Foto deur Donna Lewis

Rugby en lekker eet loop hand-aan-hand
Foto deur Donna Lewis

Die tafel is gedek vir 'n feesmaal
Foto deur Donna Lewis

Die fotograaf, Donna Lewis, in aksie

Die pragtige dam by Studio 26 in die Contermanskloof waar die fotosessie gehou is
Foto deur Donna Lewis

Mannetjies Roux en Herman Lensing pas rugbytruie aan
Foto deur Donna Lewis

Juandré Kruger en Mannetjies Roux
Foto deur Donna Lewis

Juandré Kruger en Werner kok
Foto deur Donna Lewis

Werner Kock sit om die tafel saam met Mannetjies en Charlotte Roux
Foto deur Donna Lewis

Mannetjies Roux en sy vrou, Charlotte
Foto deur Donna Lewis

SARIE se bemarkingsassistent, Carmen Botma, en Mannetjies Roux
Foto deur Donna Lewis

SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, en Mannetjies Roux
Foto deur Donna Lewis

 Die nuwe SARIE KOS is van vandag af op die rak, laai dit hier af

sarie kos