Het jy gehoor?

Agter die skerms saam met Steve en Flooze

Jy sal Steve Hofmeyr as die sexy Bruce Beyers in die TV-reeks Agter Elke Man onthou. En nou is hy en Sorina se TV-karakter (Die Flooze van 7de Laan) in een musiekvideo te sien.

Die liedjie is beskikbaar op SORINA/FLOOZE se nuwe album, “Ek watch jou”.

Klik by www.sorina.co.za vir meer

Hier’s ‘n paar foto’s uit die video (kyk die video hieronder)

Sorina Erasmus en Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr op die stel van Bruce & Die Flooze
Steve Hofmeyr op die stel van Bruce & Die Flooze

  • Rozelle Crous

    Ek love die musiek video en liedtjie! Awesome.

  • Youlanda Oosthuizen

    Lekker energiek en prettig!!! Hou so aan!!

  • Adele’ Verwoerdt

    Dis nou ‘n Awesomee video gewees! soOo snaaks en versekkerrr iets anders! ek’t die video al oor en oor geky! Luv it! hul kon nie iemand better as Steve gekry het om Bruce te speel. En wat ‘n Amazing special tjomma dai is! jy kry nerens nog soOo ‘n persoon soos sy! haar karakter Flooze is daar beslis net een van! en Sorina self ook net een van! sy het beslis ‘n hart van goud! en is beslis ‘n tjomma for life! baie liefies vir haar soos ek sê sy is en bly my lagmedisyne!

  • Francis Herselman

    die een sal ek oor een oor kan luister super great,hoop ons sien hom gou dankie asateve en Surina

  • Cindy Deacon

    ALLES wat sorina al aangepak het is ongelooflik !! ek is en sal altyd n groot aanhanger bly. Die video is WOWWWWW! ! ! LOVE dit oor n 100.