Somer Son poster 1
Het jy gehoor?

Agter die skerms by Somer Son

Vrydag 8 Mei 2015 begin die nuutste Afrikaanse fliek, Somer Son, in teaters draai. Met sterre soos Bok van Blerk, Hanna Grobler, Juanita de Villiers en Reynard Slabbert in die rolverdeling, kan kykers uitsien nagroot pret. 

Somer Son is in Mosambiek geskiet en is die eerste ‘groen’ film in Afrikaans. Alles is met sonkrag geskiet en daar is soveel mootlik omgewingsvriendelikke produkte gebruik.

Hanna Grobler gesels oor Somer Son en haar swangerskap

Clinton Lubbe, ’n bekende fotograaf wat gereeld voorblaaie vir SARIE skiet, en ook vir Nataniël afneem vir sy rubriek in die tydskrif, is die kreatiewe brein agter dié fliek. Hy is ’n medeskrywer én die regisseur van die fliek.

Hier is ’n kykie agter die skerms van Somer Son:


Lees ook: